2019 Malmesbury Sakekamer - Swartland Munisipaliteit vergadering & aanbieding

Op 18 Junie 2019 vind die jaarlikse munisipale vergadering met die sakekamer om 18:30 in die Malmesbury-stadsaal plaas.

Hier sal die nuwe tariewe, werkinge van die munisipaliteit en verkiesingsuitslae met ons gedeel word.

Indien daar vrae is wat aan die owerheid gerig moet word, kan dit direk aan my gestuur word voor 25 Mei om 12:00.

Indien jy jou vraag anoniem wil hou, meld dit asseblief in die epos. Uiteraard sal alle vrae voor die tyd deurgewerk word.

 

Merccuresnowball rsam