Byeenkoms 14 Maart 2017

ALGEMENE JAAR VERGADERING EN VERKIESING VAN BESTUUR DINSDAG 14 MAART 2017

Malmesbury Sakekamer nooi u hartlik uit na bg ledevergadering.

Wanneer: Dinsdag 14 Maart 2017 18.30 vir 19.00

Waar: Voortrekker Saal, Malmesbury

Sprekers: Sunet de Jongh (Kommando Leier - Voortrekkers, Malmesbury)

Kallie Rautenbach (Laerskool Swartland Hoof)

Verkiesing:   Nominasies word ingewag vir die verkiesing van die nuwe bestuur.

Moenie die aand misloop nie en bring gerus u vriende en kollegas saam.

Kaartjies beloop R100-00 per persoon vir lede en R140-00 per persoon vir nie-lede.

RSVP asseblief stiptelik teen Dinsdag die 13de Maart 2017 om 13h00 by

Basson & Louw (022) 487-1919 of by info@sakekamer.co.za.

Ons doen weereens ‘n beroep op al ons lede om die afsny datum van Dinsdag die 13de Maart 2017  te eerbiedig ter wille van die persoon wat die voorbereiding doen.

Ons sal ook ongelukkig ons reëling moet handhaaf dat, as ‘n bespreking gedoen word, die betrokke persoon of instansie verantwoordelik sal wees vir die koste van hul bespreking.

Vriendelike groete

Theuns Duvenhage

Merccuresnowball rsam