Diensverskaffer nominasies sluit 21 Okt 2016

Nominasies vir vanjaar se diensverskaffer van die jaar sluit Vryday 21 Oktober om 14:00.

Jy kan enige besigheid in Malmesbury nomineer en jy, of die besigheid wat jy nomineer, hoef nie 'n lid van die sakekamer te wees nie. Die kompetisie is oop vir almal in Malmesbury.

Gaan na ons volgende skakel en nomineer nou jou diensverskaffer van die jaar: Nomineer

Merccuresnowball rsam