Vroueaand met Leah, Lee Scott en Mnr. SA, Heinrich Gabler - 22 Augustus 2019

Ons bring Boer soek ‘n Vrou-faam se Leah na Malmesbury, saam met Lee Scott en Mnr. Suid-Afrika 2019, Heinrich Gabler!

Heinrich sal ons inspireer met sy verhaal – van kinderhuis tot land se mooiste man!

22 Augustus, Malmesbury Stadsaal, 19:00

 

Merccuresnowball rsam